Video-laringoskoope is laringoskoope wat 'n videoskerm gebruik om die uitsig van die epiglottis en tragea op 'n skerm te wys vir makliker pasiënt intubasie.Hulle word dikwels gebruik as 'n eerste-lyn hulpmiddel in verwagte moeilike laringoskopie of in pogings om moeilike (en onsuksesvolle) direkte laringoskoop intubasies te red.